Foto Na Dans - Vergeet Van My - Lyrics

Foto Na Dans - Vergeet Van My - Lyrics

Vergeet van my en volg die roetes van Desember
Vergeet van my en luister saggies
Daar’s iets wat jou nooit sal belemmer

Vergeet van jou gedagtes en volg die rooskleur lig
Verveel die ligte mense, daar’s skadu op jou rug
Die seisoen verwag jou soetste en die blare waai jou terug
Met die donker skadu sonskyn volg jou tree die mooiste brug

Deur roetes reëlings ruite, verken die res jou spoor
En die song van leë woorde word verkrag deur die gehoor
Dis ‘n dans van die kalender met ritme sonder klank
En die klank van roos Desember is te sag vir ver te lank

#buttons=(Ok, Go it!) #days=(20)

Our website uses cookies to enhance your experience. Check Now
Ok, Go it!